Afdeling Kliniese Farmakologie
Kliniese Farmakologie ?Laboratorium
Die bedrywighede van die Afdeling Kliniese Farmakologie word deur 'n roetine-enkeldoellaboratorium gesteun. Alle hospitale, gesondheidsorgfasiliteit en -agente (bv. privaat patologiese dienste en rehabilitasiesentrums) in die Kaapse Skiereiland kan hierdie diens benut. Die volgende toetse is beskikbaar:
| Toetse op bloedmonsters | Toetse op uriene monsters | 
 
Die ontledingsdiens by die laboratorium is gedurende die volgende tye beskikbaar:
 
Maandae tot Vrydae: 08:00 tot 16:30
Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae: 09:00 tot 14:30
 
Telefoonnommer: +27 21 938 6168  
 
    
		
	
	
	 
 


